Taberna Book Shop
Keegan & Samier: Die strokiesprent - Kompetisie deur Andre Trantraal
Keegan & Samier: Die strokiesprent - Kompetisie deur Andre Trantraal
Regular price
R 65.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 65.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Keegan en Samier is beste vriende.
Keegan skryf in vir 'n kompetisie om sy gunsteling-strokiesprentboek se bekendstelling by te woon. Hy moet 'n plakkaat teken.
Brent, die skool boelie, wil egter die kompetisie wen. Hy kan Keegan se planne in die wiele ry .......
