Taberna Book Shop
Keegan & Samier: Die Sokker Fiasko deur Adre Trantraal
Keegan & Samier: Die Sokker Fiasko deur Adre Trantraal
Regular price
R 65.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 65.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Keegan en Samier is beste vriende.
Keegan en sy vriende gaan speel sokker in die park. Samia, Samier se tweelingsussie is 'n regte sokkerster !
Maar dan kom Brent en sy vriende ook park toe en krap alles om .......
