Taberna Book Shop
Katryn kry 'n ster deur Wendy Maartens
Katryn kry 'n ster deur Wendy Maartens
Regular price
R 100.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 100.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Dit is Katryn se 1ste dag by die nuwe skool. Sy voel bang en onseker, maar maak gou nuwe vriende. Katryn deel haar toebroodjie met 'n klasmaat en red 'n duif.
Hierdie oulike verhaal oor 'n vriendelike en behulpsame sebratjie leer kinders dat alle emosies belangrik is en dat ons in enige situasie empatie en respek kan betoon.
**ook beskikbaar in Engels**
