Taberna Book Shop
Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette 2
Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette 2
Regular price
R 205.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 205.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
George en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders - wanneer dit by amok kom.
Hierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk 'n hele weermag tandetoilette. Gelukkig ken hulle 'n superheld wie se onderbroekrek 'n gevaarlike wapen is.
Dit lyk na nog 'n opdrag van Kaptein Onderbroek ! !
