Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Kaptein Onderbroek 1

Kaptein Onderbroek 1

Regular price R 205.00 ZAR
Regular price Sale price R 205.00 ZAR
Sale Sold out

George en Harold skep 'n superheld en beplan om hom lewe te gee !

Dit is iets wat nog nooit vantevore by hulle skool gebeur het nie...... ontmoet Kaptein Onderbroek !

Sy identiteit is so 'n groot geheim dat hy self nie eens weet wie hy is nie !

View full details