Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Kan ‘n Walvis Winde Los?

Kan ‘n Walvis Winde Los?

Regular price R 170.00 ZAR
Regular price Sale price R 170.00 ZAR
Sale Sold out

Feite wat jou sal laat RIL en GRIL ... Eeuw! Jig! Sies! Bleg! Dis WALGLIK - maar dis WAAR! WEES GEWAARSKU - hierdie boek is propvol dierefeite wat jou kan NAAR MAAK!

Watter oulike dierebabas eet hul ma se poef? Kan 'n gorilla puisies kry? Wat laat miere in zombies verander? Wat is 'n snotvis? Watter voëltjie los winde om sy prooi te vang?

Word gril-gril slim en ontdek die grieselige kant van die natuur met hierdie prettige boek wat jong feitevrate sal laat ril van lekkerkry!

View full details