Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Jorsie die worsie Boek 2: Die putponie pernarie deur Heléne Booyens

Jorsie die worsie Boek 2: Die putponie pernarie deur Heléne Booyens

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out

Jorsie is terug.  Jorsie is 'n klein worshondjie met 'n baie groot werk: hy is 'n polisiehond.

Wanneer iemand diep onder die grond in 'n tonnel vasgekeer word, gaan Jorsie op 'n dapper reddings missie.   Gelukkig kan worsies baie goed grawe !

Hierdie boek is vol:  Aksie ...  Drama ...  Vissies  !

View full details