Taberna Book Shop
Jorsie die worsie Boek 1: Die raaisel van die lammervanger deur Heléne Booyens
Jorsie die worsie Boek 1: Die raaisel van die lammervanger deur Heléne Booyens
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Ontmoet vir Jorsie. Hy is 'n klein worshondjie met 'n baie groot droom. Hy wil 'n polisiehond wees.
Wanneer 'n lammertjie skielik wegraak, is dit Jorsie se kans - is hy wakker en dapper genoeg om die raaisel op te los endie skapie op te spoor ??
Hierdie avontuur is propvol: Aksie... Drama .... Poedels !
