Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Hondman Katkenades 3

Hondman Katkenades 3

Regular price R 260.00 ZAR
Regular price Sale price R 260.00 ZAR
Sale Sold out

Die superspeurder kom weer te staan teen sy groot vyand, Ramkat, wat die lewe vir die polisie moeilik maak. Ramkat ontsnap uit die tronk en breek in by 'n laboratorium. Hy steel 'n masjien en maak 'n miniatuurkloon van homself, Kleinkat. Intussen ontvries 'n professor 'n psigokentiese vis om sy brein te bestudeer, maar Hondman breek per ongeluk al die grate in sy lyf. Die professor opereer die vis en maak 'n supervis.

View full details