Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Help! My Kind is Anders

Help! My Kind is Anders

Regular price R 320.00 ZAR
Regular price Sale price R 320.00 ZAR
Sale Sold out

Hoe kan jy jou anderster kind ’n ‘A+’-kind te maak?

Om ’n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind ‘anders’ is? Wat as hulle hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed hulle is op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ’n swak pengreep? Wat as hulle ’n taalagterstand het, lispel of hakkel? Wat as daar leerprobleme of angs is?

In Help! My kind is anders beantwoord ’n span kundiges dié en vele ander vrae waarmee ouers vandag worstel.

Is terapie werklik nodig of net ’n geldmaakstorie? Waar begin ’n mens as jy dink daar is fout?

In boeiende gevallestudies vertel ouers en terapeute saam hul ware verhale van deursettingsvermoë en hoop.

View full details