Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Handpop-Badboek 2: Tamaai Tier

Handpop-Badboek 2: Tamaai Tier

Regular price R 140.00 ZAR
Regular price Sale price R 140.00 ZAR
Sale Sold out
Badtyd is prettyd saam met Tamaai Tier! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
View full details