Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Groot skoene vertaal deur Jaco Jacobs

Groot skoene vertaal deur Jaco Jacobs

Regular price R 185.00 ZAR
Regular price Sale price R 185.00 ZAR
Sale Sold out

Zinzo het groot skoene om vol te staan.  Zinzo wil graag sy pa trots maak.  Sy oupa stel 'n wonderlike voorbeeld deur gaaf te wees met almal op die dorp.

Maar toe die kinders by die skool uitvind van Zinzo se onkonvensionele gesin, is hulle glad nie meer gaaf met hom nie.  Kan Zinzo hulle wys dat jy nie hoef bang te wees om anders te wees nie?

**ook beskikbaar in Engels**

View full details