Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Frikkadel die spookhond

Frikkadel die spookhond

Regular price R 170.00 ZAR
Regular price Sale price R 170.00 ZAR
Sale Sold out

Is dit 'n hond ??  'n Deursigtige Jack Russell ?? Soos 'n spookhond ??

Hugo weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien ??

Maar dit is net die begin van die storie. Frikkadel moet 'n nuwe huis kry, maar daar is net een probleem .....

Hoe kry mens 'n huis vir 'n spookhond ??

View full details