Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Flaffie deur Jaco Jacobs

Flaffie deur Jaco Jacobs

Regular price R 130.00 ZAR
Regular price Sale price R 130.00 ZAR
Sale Sold out

Moeg vir jou planeet se troeteldiere ?   Bestel vandag nog 'n troeteldier van 'n ander planeet.

Rudi en Judy baklei gedurig soos 'n kat en hond.  Hulle stem oor byna niks saam nie.  Maar een aand bestel hulle per ongeluk in plaas van 'n pizza ... .... 'n ruimtewese !

Kort voor lank is daar groot moeilikheid ! !

View full details