Taberna Book Shop
Diereverkenners: Tobie die Diepseeduiker
Diereverkenners: Tobie die Diepseeduiker
Regular price
R 140.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 140.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Aandag alle avonturiers! Die Diereverkenners-reeks is ’n inspirasie om jou drome na te jaag.
Tobie is ’n jong tier wat daarvan droom om die donkerste dieptes van die oseaan te verken. Al wat hy nodig het, is waagmoed, deursettingsvermoë – en ’n tuisgemaakte duikboot! Kom saam met Tobie op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte oseaanverkenners.
Tobie die diepseeduiker volg op Lola en die singende orgidee in the Diereverkennersreeks.
