Taberna Book Shop
Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee
Diereverkenners: Lola en die Singende Orgidee
Regular price
R 140.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 140.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Lola die ysbeer is op pad na die reënwoud vir ’n asemrowende avontuur! Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is ’n beer met ’n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie.
Kom saam met Lola op ’n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?
