Taberna Book Shop
Die verdwyning van Seamus Smit
Die verdwyning van Seamus Smit
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Toe Seamus wakker word is sy bene net weg. Dit het net heeltemal verdwyn. Hy kan nie vir sy ma sê nie, want sy het 'n belangrike onderhoud.
Dan begin die res van sy lyf verdwyn. Is dit 'n siekte? Is dit wat met jou gebeur as jy dertien word?
Hy besef hy het 'n GROOT probleem !
En daar begin die vreemdste dag van sy lewe ....
