Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter

Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter

Regular price R 185.00 ZAR
Regular price Sale price R 185.00 ZAR
Sale Sold out

Volgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!

View full details