Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins

Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out

Almal wonder by die skool oor die nuwe meisie. Haar naam is Charlie Prins.  Pouses sit sy eenkant. In watter skool was sy?  Waar kom sy vandaan? Is sy goed in sport of so iets?

Niemand weet iets van haar af nie.

Charlie is 'n raaisel.  Ethan kan nie wag om dit te ontsyfer nie,  Maar die geheim wat sy wegsteek, is groter en gevaarliker as wat hy ooit sou kon raai !!

View full details