Taberna Book Shop
Dagboek van ‘n Dork 6: Stories Van ‘n Nie-So-Gelukkige Hartebreker
Dagboek van ‘n Dork 6: Stories Van ‘n Nie-So-Gelukkige Hartebreker
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die skooldans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou 'n drukkie te gee!
