Taberna Book Shop
Dagboek van ‘n Dork 5: Stories Van ‘n Nie-So-Slim Juf. Weetalles
Dagboek van ‘n Dork 5: Stories Van ‘n Nie-So-Slim Juf. Weetalles
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Dagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.
Mackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?
