Taberna Book Shop
Dagboek van ‘n Dork 4: Stories Van ‘n Nie-So-Elegante Ysprinses
Dagboek van ‘n Dork 4: Stories Van ‘n Nie-So-Elegante Ysprinses
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Brandon doen vrywilligerwerk by 'n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy's so oulik - natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool 'n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van 'n dork-op-ys na 'n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?
