Taberna Book Shop
Dagboek van ‘n Dork 3: Stories Van ‘n Nie-So-Talentvolle Popster
Dagboek van ‘n Dork 3: Stories Van ‘n Nie-So-Talentvolle Popster
Regular price
R 195.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 195.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Nikki se skool hou 'n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey 'n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan 'n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .
