Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Cowboy Koekemoer Omnibus 5-in-1

Cowboy Koekemoer Omnibus 5-in-1

Regular price R 250.00 ZAR
Regular price Sale price R 250.00 ZAR
Sale Sold out

Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, is terug met 'n 5-in-1 af van die reeks en hulle is gereed om die dag te red. Al moet hulle die dag red terwyl hulle met vakansie is. Daar is vier voorheen vrygestelde titels in hierdie versameling, asook 'n splinternuwe storie.

Titels wat ingesluit is in die omnibus: Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo; Cowboy Koekemoer en die seerower van Watsenaam; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die petrolpadda; Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die soutwatergogga; en Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo en die Skobbejakkals.

View full details