Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Coucou, Lulu

Coucou, Lulu

Regular price R 190.00 ZAR
Regular price Sale price R 190.00 ZAR
Sale Sold out

Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer!

Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie!

Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

View full details