Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Brontie se Brul deur Hannah Peckham

Brontie se Brul deur Hannah Peckham

Regular price R 90.00 ZAR
Regular price Sale price R 90.00 ZAR
Sale Sold out

Dinosourusse kompeteer gereeld om te hoor wie die hardste kan brul.  Brontie wil eerder sing as om te brul.  Dan doen Brontie 'n dapper ding:  Hy sing in plaas daarvan om te brul - en dit werk !

Ouers en Opvoeders kan hierdie boek gebruik om kinders aan te moedig om oor hulle vrese te gesels en om hulp te vra.  Kinders leer hoe om nie onder groepsdruk te swig nie, maar dinge op hulle eie manier te doen.

View full details