Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Bravo Charlie deur Jacolet van den Berg

Bravo Charlie deur Jacolet van den Berg

Regular price R 200.00 ZAR
Regular price Sale price R 200.00 ZAR
Sale Sold out

Charlie is 17 en 'n 800m atleet op pad na SA's.  Behalwe vir die skaaphond , Bravo en vriend Jordan probeer Charlie op sy beste om solo te vlieg.

Terwyl hy bloed sweet op die atletiekbaan, maak hy seker dat hy nie per ongeluk 'n barmhartige Samaritaan soos die res van sy gesin word nie.  Sy pa is 'n helikoptervlieënier in Soedan en hy haat dit dat sy ma alles en almal help in nood.  Soos die vreemde tannie wat in die buitekamer bly.

En dan tel Charlie 'n verlore joernaal op en probeer die eienaar opspoor.   Skielik word sy planne van alleen leef ontspoor, want die joernaal maak 'n ander wêreld vir hom oop.

View full details