Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Borrelgom

Borrelgom

Regular price R 220.00 ZAR
Regular price Sale price R 220.00 ZAR
Sale Sold out

Bea Malan word van haar troontjie afgestamp toe sy hoor haar ouers gaan skei en dat hulle gaan verhuis.  Nou moet sy weer aanpas by 'n nuwe skool en omgewing.

Maar ten spyte daarvan dat Bea se geheim al swaarder op haar druk, beweeg sy nader daaraan om nuwe mense en dinge in haar lewe  toe te laat.

Maar Bea is nog lank nie gereed om te dans nie.  Sy sal moet grootword as sy nie wil toelaat dat die lewe haar soos borrelgom kou nie.

View full details