Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Boffin Wiskunde Graad 4 Kwartaal 3 en 4

Boffin Wiskunde Graad 4 Kwartaal 3 en 4

Regular price R 160.00 ZAR
Regular price Sale price R 160.00 ZAR
Sale Sold out

Die vak Wiskunde benodig reeds vanaf 'n jong ouderdom gereelde oefening en vaslegging om sukses te verseker.

Hierdie boek is saamgestel deur 'n Remediërende opvoeder met 'n passie vir Wiskunde.

Hierdie is kwartaal 3 en 4 se boek.

Gee jou kind die voorsprong met sy Wiskunde.

View full details