Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Boelie Bief - 7 snaakse stories

Boelie Bief - 7 snaakse stories

Regular price R 100.00 ZAR
Regular price Sale price R 100.00 ZAR
Sale Sold out

Wat doen mens met duisend blikkies boeliebief?

Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?

Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie onderbroek aanvang?

Hierdie boek bevat 7 snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag !!

View full details