Taberna Book Shop
Blinkertjies in Pa se Baard en Ander Skitterende Verhale
Blinkertjies in Pa se Baard en Ander Skitterende Verhale
Regular price
R 190.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 190.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
'n Splinternuwe versameling van die beste gedigte, kortverhale, dramas en volksliteratuur vir die EAT-klaskamer.
In hierdie bundel lees jy stories, gedigte en dramatekste deur Susan Ongansie, Anzil Kulsen, Annerlé Barnard, Elizabeth Wasserman, Fanie Viljoen ... en nog meer!
Hierdie versameling is perfek vir onderwysers en leerders vir die kwartaal drie letterkundeprojek wat deel is van die CAPS-kurrikulum.
'n Aparte studiegids sal ook vir onderwysers beskikbaar wees wat addisionele inligting oor die tekste bevat.
