Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Benru se boomskok

Benru se boomskok

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out

Benru en sy boetie bly by hulle ouma.  Sy is nie 'n liefdevolle ouma nie.  Bernu dink sy steek iets weg.  Benru dink gereeld aan sy ouers wat net verdwyn het.  Die polisie sê hulle is dood, maar hy is nie so seker nie.

Deesdae is baie dinge vir hom vreemd:

*Het sy boetie regtig deur 'n boom in Ouma se agterplaas geklim?

*Wie is die eienaardige mense wat aan die deur kom klop?

*Het Bernu magte waarvan hy nie weet nie?

Benru weet nog nie, maar 'n groot avontuur wag vir hom !

View full details