Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

Ben en die groot toets deur Zuléka Smit

Ben en die groot toets deur Zuléka Smit

Regular price R 180.00 ZAR
Regular price Sale price R 180.00 ZAR
Sale Sold out

Ben moet sy heel eerste toets skryf en hy is baie bang.  Hy raak so deurmekaar met al die letters en klanke en hy voel sommer naar.  Mamma herinner Ben daaraan dat Jesus altyd by hom is en hom sal help .... MAAR gaan Ben dit onthou ?

Ben en die groot toets is 'n heerlike leesavontuur waarin kinders die opwinding van klanke en lees ontdek.  Dit is 'n wonderlike hulpmiddel in storieformaat vir ouers en opvoeders om vir kinders die liefde vir taal aan te leer.

**ook beskikbaar in Engels**

View full details