Taberna Book Shop
Ben en die Boelies deur Zuléka Smit
Ben en die Boelies deur Zuléka Smit
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Ben word geteister deur die Koen tweeling wat hom boelie by die skool. Ben wil nie meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit bang hoef te wees nie, want Jesus is altyd by hom. Ben ontdek dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.
Ben en die Boelies is 'n wonderlike hulpmiddel in storieformaat vir ouers en opvoeders om vir kinders aan te leer hoe om in 'n boeliesituasie op te tree. Kyk bietjie wat doen Ben met die bullebakboeties !
