Taberna Book Shop
Al Staan Jy Op Jou Kop
Al Staan Jy Op Jou Kop
Regular price
R 180.00 ZAR
Regular price
Sale price
R 180.00 ZAR
Unit price
per
Couldn't load pickup availability
Het jy al ’n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ’n mes en vurk eet?
Kom baljaar saam in dié prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nêrens ’n lawwer rympieboek as dié een kry nie – al staan jy op jou kop!
Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.
