Skip to product information
1 of 1

Taberna Book Shop

1001 Grappe

1001 Grappe

Regular price R 270.00 ZAR
Regular price Sale price R 270.00 ZAR
Sale Sold out

Wat is klein en rooi en kan dadelik vir jou se wat 578 x 346 is? ’n Tamatie met ’n sakrekenaar.

Wat is bruin en harig en maak op volmaannagte “pie-po-pie-po”? ’n Brandweerwolf.

Wat is deurskynend en ruik soos wortels? ’n Hasie-burp.

Wat het gebeur met die seesiek lemoen? Hy’t ’n naartjie geword.

Wat is die toppunt van stadig? As jy ’n uur vat om tweeminuut-noedels gaar te maak.

Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag.

Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse se goed, kopkrappers en olifantgrappe. Ure se pret gewaarborg!

View full details