{"product_id":"pragtige-piesangs","title":"Pragtige Piesangs","description":"\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003e’n Egte Afrika-storie van ’n jong meisie se kleurvolle bosavontuur ’n Jong meisie se doodgewone reis deur die bos word ’n verrassende avontuur … \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eTembi vat die pad deur die digte Afrika bos op pad na haar geliefde oupa toe. Sy het ’n tros pragtige piesangs wat sy as ’n Spesiale Geskenk vir hom wil gee. Op pad soontoe verloor sy die piesangs en sy loop allerhande stoute diere raak – ’n kameelperd, apies, selfs ’n swerm bye – wat hulle bes probeer om die piesangs met ’n Spesiale Geskenk te vervang. Maar elke keer raak die geskenk weg … Sal sy op die ou einde vir Oupa sy pragtige piesangs kan gee met die hulp van haar dierevriende? \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eElizabeth Laird se slim, sirkelagtige volksverhaal word pragtig aangevul deur Liz Pichon se helder illustrasies van Afrika en die kleurvolle diere wat daar bly.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44795601420588,"sku":"","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/pragtigepiesangs.jpg?v=1679556935","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/pragtige-piesangs","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}