{"product_id":"operasie-spinasie-situasie","title":"Operasie Spinasie Situasie","description":"\u003cp\u003eThomas hou niks van spinasie nie, hy kan dit net nie eet nie, maar sy ma laat hom alles op eet.  Toe hy die laaste sluk neem, weet hy dit was 'n GROOT FOUT !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Groot rilling gaan deur sy lyf.  Sy ore slaan toe en dit nog nie die ergste nie ... hoekom kan hy dan hoor wat die Gemmer kat sê?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLees van Thomas se vreemde avontuur.  Sy ma se laptop wat gesteel word, die damwal wat breek.  Thomas wat almal waarsku, maar niemand wil hom glo nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGaan Thomas die situasie kan red?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659996401964,"sku":"","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/operasie_spinasie-situasie_high_res.jpg?v=1740577134","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/operasie-spinasie-situasie","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}