{"product_id":"nina-omnibus-die-awesome-speurderklub","title":"Nina Omnibus - Die awesome speurderklub","description":"\u003cp\u003eVir die beste vriendinne Nina en Jessie is elke dag by die skool 'n verrassing, vol vreemde gebeure en raaisels.  Gelukkig het hulle die misterieuse swart en rooi pet om hulle met speurwerk te help.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoekom is die koeldrankfabriek so gretig om hulle nuwe energiedrankie aan die skool te skenk?  En sal die slim mense by die Eksotiese Eksperimente Ekspo Nina se vrae oor die pet se spesiale kragte kan opklaar?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50654368825644,"sku":"","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/ninaomnibus.webp?v=1740489483","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/nina-omnibus-die-awesome-speurderklub","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}