{"product_id":"kinkels-en-keuses-die-maniese-muskietmoles","title":"Kinkels en Keuses:  Die Maniese Muskietmoles","description":"\u003cp\u003eWJ is opgewonde oor kostuumdag aan die einde van die skool se Boekeweek en sleep sy tweelingsuster Mindie en hul beste vriend Raj saam.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wanneer hulle in die vreemde ouhedewinkel op die perfekte kostuums afkom, loop dinge lekker skeef.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJY besluit aan die einde van elke hoofstuk wat volgende gaan gebeur !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie storie is propvol opwindende Kinkels en Keuses !!\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50654313021740,"sku":"","price":165.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/maniesemuskiet.jpg?v=1740488217","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/kinkels-en-keuses-die-maniese-muskietmoles","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}