{"product_id":"kies-jou-avontuur-1-die-gevaarlikste-speletjie-op-aarde","title":"Kies-Jou-Avontuur 1: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003e'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574054940972,"sku":"","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/gevaarlikstespeletjie.jpg?v=1677058952","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/kies-jou-avontuur-1-die-gevaarlikste-speletjie-op-aarde","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}