{"product_id":"die-verdwyning-van-seamus-smit","title":"Die verdwyning van Seamus Smit","description":"\u003cp\u003eToe Seamus wakker word is sy bene net weg.  Dit het net heeltemal verdwyn.   Hy kan nie vir sy ma sê nie, want sy het 'n belangrike onderhoud.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDan begin die res van sy lyf verdwyn.  Is dit 'n siekte?  Is dit wat met jou gebeur as jy dertien word?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHy besef hy het 'n GROOT probleem !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn daar begin die vreemdste dag van sy lewe  ....\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659965501740,"sku":"","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/verdwyning_van_seamus_smit_die_3.jpg?v=1740576314","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/die-verdwyning-van-seamus-smit","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}