{"product_id":"benru-se-boomskok","title":"Benru se boomskok","description":"\u003cp\u003eBenru en sy boetie bly by hulle ouma.  Sy is nie 'n liefdevolle ouma nie.  Bernu dink sy steek iets weg.  Benru dink gereeld aan sy ouers wat net verdwyn het.  Die polisie sê hulle is dood, maar hy is nie so seker nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDeesdae is baie dinge vir hom vreemd:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*Het sy boetie regtig deur 'n boom in Ouma se agterplaas geklim?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*Wie is die eienaardige mense wat aan die deur kom klop?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e*Het Bernu magte waarvan hy nie weet nie?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBenru weet nog nie, maar 'n groot avontuur wag vir hom !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659977789740,"sku":"","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/benru_se_boomskok_high_res.jpg?v=1740576713","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/benru-se-boomskok","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}