{"product_id":"ben-en-die-boelies-deur-zuleka-smit","title":"Ben en die Boelies deur Zuléka Smit","description":"\u003cp\u003eBen word geteister deur die Koen tweeling wat hom boelie by die skool.  Ben wil nie meer skool toe gaan nie.  Mamma herinner Ben dat hy nooit bang hoef te wees nie, want Jesus is altyd by hom.  Ben ontdek dat daar ander maniere is om boelies te hanteer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBen en die Boelies is 'n wonderlike hulpmiddel in storieformaat vir ouers en opvoeders om vir kinders aan te leer hoe om in 'n boeliesituasie op te tree.  Kyk bietjie wat doen Ben met die bullebakboeties !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50683099283756,"sku":"","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/boelies.jpg?v=1741093611","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/ben-en-die-boelies-deur-zuleka-smit","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}