{"product_id":"101-pouse-grappe","title":"101 Pouse Grappe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eBekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eWat is geel en rond en jaag bo-oor ’n rooi lig? ’n Suurlemoen sonder brieke\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eWat is die beste manier om ’n apie te vang? Klim in ’n boom en maak ’n geluid soos ’n piesang.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eWat kan erdvarke kry wat geen ander dier op aarde kan kry nie? Baba-erdvarkies\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eWat is geel en het vier wiele? ’n Piesang. Jammer, ek het gejok oor die wiele.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\"\u003eKlop-klop. Wie’s daar? ’n Bazoeka. ’n Bazoeka wie? ’n Bazoeka uit die buitenste ruimte!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44795628683564,"sku":"","price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/101pousegrappe.jpg?v=1679557666","url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/products\/101-pouse-grappe","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}