{"title":"New Collection","description":"","products":[{"product_id":"toe-als-groen-was-deur-an-mari-do-carmo","title":"Toe als groen was deur An-Mari do Carmo","description":"\u003cp\u003eGEEN verhoudings;  GEEN langbroeke;  GEEN TV;  GEEN selfoon;  GEEN wêreldse musiek\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGEEN kontak hê met enigiemand selfs familie, buite die sending nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDis die rëels en nog baie meer waarmee Marné nog haar hele lewe in die Sending moet saamleef MAAR genoeg is genoeg.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMarné besluit dat sy uit die kloue van die Sending moet ontsnap.  Sy vlug na haar tannie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy probeer leer om soos 'n \"normale\" meisie te leef, maar na jare van breinspoeling en manipulasie is dit nie so maklik nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie is Marné se storie.\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50664293859628,"sku":"","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/goen.webp?v=1740658184"}],"url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/collections\/new-collection.oembed","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}