{"title":"9 - 15 jaar | Selflees","description":"","products":[{"product_id":"kies-jou-avontuur-1-die-gevaarlikste-speletjie-op-aarde","title":"Kies-Jou-Avontuur 1: Die Gevaarlikste Speletjie op Aarde","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke wêreld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003e'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574054940972,"sku":"","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/gevaarlikstespeletjie.jpg?v=1677058952"},{"product_id":"kies-jou-avontuur-2-die-gevaarlikste-boek-op-aarde","title":"Kies-Jou-Avontuur 2: Die Gevaarlikste Boek op Aarde","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eGretha en haar beste vriend, Hannes, bevind hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag. Saam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk Gretha maak ’n groot fout wanneer sy haar stiefsussie se sprokiesboek uit wraak vernietig. Want nou bevind sy en haar beste vriend, Hannes, hulle in die koninkryk van Fantastorië, waar ongekende gevare wag.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eSaam met die iesegrimmige kabouter Kabous moet hulle die sprokieswêreld deursoek vir vyf unieke legkaartstukke, sodat die Towerspieël hulle dalk sal toelaat om terug te keer huis toe . . . \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003e'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574065295660,"sku":"","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/gevaarliksteboek.jpg?v=1677059022"},{"product_id":"kies-jou-avontuur-3-die-gevaarlikste-fliek-op-aarde","title":"Kies-Jou-Avontuur 3: Die Gevaarlikste Fliek op Aarde","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDieter is 'n ware fliekvlooi. Maar gaan al sy filmkennishom help as 'n hologramreus hom en sy tweelingbroer, Darius, na 'n virtuele fliekwêreld ontvoer? Hulle moet van ruimtewesens, booswigte en monsters vlug, saam met 'n superheld veg en nog meer - alles om vier fliekkaartjieste vind en te ontsnap. Maar wat het die ou wetenskaplike in die spookhuis op die bult daarmee te doen?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003e'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574066311468,"sku":"","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/gevaarlikstefliek.jpg?v=1677059066"},{"product_id":"pippie-langkous-omnibus","title":"Pippie Langkous-Omnibus","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMet hierdie heruitgawe van die Pippie Langkous-omnibus vier Pippie haar 75ste bestaansjaar. Lesers sal hulle opnuut verlustig aan Pippie se manewales in hierdie nuwe uitgawe, waarin die 1975-vertaling deur Nerina Ferreira in hedendaagse Afrikaans deur bekroonde skrywer, Jaco Jacobs, hersien is. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDie spesiale versameling sluit drie klassieke Pippie-titels in: Pippie Langkous, Pippie Langkous Gaan Aan Boord, en Pippie Langkous in die Suidsee.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574091346220,"sku":"","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/pippielangkous.jpg?v=1677059555"},{"product_id":"die-stoutste-klas-op-aarde","title":"Die Stoutste Klas op Aarde","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eVolgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy se skool gaan nie oor leegle en lyf wegsteek, of pret he nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder daarin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste klas op aarde, maar jy sal nie enige ander plek wil wees nie.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574104060204,"sku":"","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/noimageavailable_84fb0939-8d09-4d68-917a-de6ebdf8fef6.jpg?v=1677059716"},{"product_id":"die-stoutste-klas-op-aarde-word-stouter","title":"Die Stoutste Klas op Aarde Word Stouter","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eVolgens die skoolhoof is 4B DIE STOUTSTE KLAS OP AARDE. Sy sê skool gaan nie oor leeglê en lyf wegsteek, of pret hê nie. Dit gaan oor LEER. Maar Alex en Manjit het LETTERLIK nie bedoel om die toilette te verstop terwyl hulle die skoolgrond moes oppas nie. En hulle het definitief nie bedoel om LETTERLIK 'n pikkewyn vanaf die dieretuin skool toe te bring na hulle skooluitstappie nie. Hierdie goed gebeur net al het hulle 'n perfekte plan gehad om daarmee weg te kom!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574107992364,"sku":"","price":185.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/diestoutsteklaswordstouter.jpg?v=1677059766"},{"product_id":"mieke-1-kersfees-in-april","title":"Mieke 1: Kersfees in April","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eMieke se lewe op Mtwana Wildlife Rescue, aan die oewer van die Limpopo, is alles behalwe saai. Tussen haar pa as die plaas se veearts, Fen se ouma Maggi wat die lodge bestuur en haar eksentrieke oupa Bosjan se natuur- en lewenswysheid kry sy skaars kans om haar ma te mis. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar soms, veral noudat sy in Gr 7 is en haar tannie Sylvie ver weg is in Amsterdam, raak die gemis groot. Gelukkig was Fen nog altyd daar: Haar boetie wat sy self kon kies, wat van dag een af saam met haar op 'n donkie skool toe ry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn hierdie eerste boek in die reeks moet Mieke en Fen hulle geliefde plaasskool red wanneer die eienaars van die buur-jagplaas 'n nuwe landingstrook reg bo-oor die skool beplan, en hulle moet boonop betyds genoeg kennis opdoen om die groot stadskole in die Natuurkennis Finaal te klop. As Kersfees reeds in April kan kom, kan hulle plan dalk net werk!  \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574124769580,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/mieke1kersfees.jpg?v=1677060208"},{"product_id":"mieke-2-spikkelsterre-op-mtwana","title":"Mieke 2: Spikkelsterre op Mtwana","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMieke se pad kruis met Sasha Dyssel, Miss Eco Warrior Limpopo-finalis, wat die skool en Mtwana se gas is. Fen en al die graadsewe-seuns verloor hul hart op die mooie Sasha. Maar dis Mieke wat die dieper kant van die meisie leer ken, en uitvind waarom sy en Smiley, die outjie wat gedurig 'n nuwe blouoog het,  soveel in gemeen het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDie ontkoping is die finaal van Miss Eco Warrior, met afskeid en oorgang vir beide Mieke en Fen wat deur die storie verweef is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574130340140,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/mieke2spikkelsterre.jpg?v=1677060294"},{"product_id":"mieke-3-weerlig-oor-mtwana","title":"Mieke 3: Weerlig oor Mtwana","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eDis al Maart. Mieke het nog nie met Fen gepraat vandat hy koshuis toe is nie. Hy bel nie, kom nie naweke huis toe nie. Op Mtwana hang daar 'n skadu van onsekerheid. Die Phiri-bende is oorkant die rivier aktief. Hulle teiken hoofsaaklik olifante.  \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eMieke sit haar voet neer en bel vir Fen by die koshuis.  'n Boelie gryp sy foon en 'n bakleiery breek uit. In die gestoei breek Fen sy spanmaat, Jock, se neus. Fen én Jock word geskors. Hulle straf: twee weke se harde arbeid op Mtwana. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574132633900,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/mieke3weerlig.jpg?v=1677060372"},{"product_id":"hondman-1","title":"Hondman 1","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDaar is 'n nuwe soort polisieman op die toneel! George en Harold het 'n nuwe held geskep wat bedrog uitgrou, sy kloue in kroeke inslaan en diewe omduik! Ben die hond en sy polisiehoof word beseer op diens, maar 'n operasie verander ook lewe soos ons dit ken, en Hondman word gebore. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMet die kop van 'n hond en die lyf van 'n mens, het hierdie heldhaftige hond 'n neus vir geregtigheid. Maar is sy hondemaniere regtig iets van die verlede?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574288871724,"sku":"","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/hondman.jpg?v=1677062893"},{"product_id":"hondman-op-hol-2","title":"Hondman op Hol 2","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eHondman is terug en hy het 'n appeltjie te skil met die wêreld se wildste katskurk! Hondman, die nuutste superheld van die skepper van Captain Underpants, is maar nog nat agter die ore. As die kaptein hom net 'n kans wil gee . . . \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\"\u003eRamkat is vry en sy kriminele aktiwiteite neem die stad op horings. Kan die nuwe polisieheld die stad betyds red uit die kloue van hierdie skurk, of gaan Ramkat met die perfekte misdaad wegkom?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574297063724,"sku":"","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/hondmanophol.jpg?v=1677062978"},{"product_id":"hondman-katkenades-3","title":"Hondman Katkenades 3","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDie superspeurder kom weer te staan teen sy groot vyand, Ramkat, wat die lewe vir die polisie moeilik maak. Ramkat ontsnap uit die tronk en breek in by 'n laboratorium. Hy steel 'n masjien en maak 'n miniatuurkloon van homself, Kleinkat. Intussen ontvries 'n professor 'n psigokentiese vis om sy brein te bestudeer, maar Hondman breek per ongeluk al die grate in sy lyf. Die professor opereer die vis en maak 'n supervis.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574302732588,"sku":"","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/hondmankatkenades.jpg?v=1677063037"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-1-stories-van-n-nie-so-fantastiese-lewe","title":"Dagboek van ‘n Dork 1: Stories Van ‘n Nie-So-Fantastiese Lewe","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eNikki Maxwell is nie gewild nie. Eintlik is sy die teenoorgestelde van gewild. Sy's 'n absolute dork! Nikki hoop sy kan vriende by die nuwe skool maak en dat haar dorkdae nou verby is. Maar dis nie so maklik nie. Wanneer sy vir die kunskompetisie inskryf, vind sy uit dat die mislikste meisie in die skool ook nou haar grootste kompetisie is!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574319116588,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/noimageavailable_f4f38fda-d84a-4540-8159-0fb3bc16c34d.jpg?v=1677063186"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-2-stories-van-n-nie-so-gewilde-partytjiepop","title":"Dagboek van ‘n Dork 2: Stories Van ‘n Nie-So-Gewilde Partytjiepop","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eNikki wil saam met Brandon na die skooldans gaan, maar MacKenzie spog dat sy saam met hom gaan! Daarom kies Nikki om liewer na haar sussie se partytjie te gaan. Later vind sy uit dat MacKenzie gejok het, en Nikki besef haar droom om saam met Brandon dans toe te gaan kan waar word. Maar hoe woon jy twee partytjies tegelyk by?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574323867948,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/Dork2.jpg?v=1677063227"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-3-stories-van-n-nie-so-talentvolle-popster","title":"Dagboek van ‘n Dork 3: Stories Van ‘n Nie-So-Talentvolle Popster","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eNikki se skool hou 'n talentkompetisie en sy kan nie wag om saam met Chloe en Zoey 'n dans uit te werk en Brandon met haar mooi stem te bekoor nie! Maar Nikki vind uit dat haar aartsvyand, MacKenzie, ook vir die kompetisie gaan inskryf en vasberade is om die kollig te steel. Kan 'n dork soos Nikki vir die gewildste meisie in die skool ore aansit? Laat die katgeveg vir die kollig begin . . .\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574328914220,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/Dork3.jpg?v=1677063269"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-4-stories-van-n-nie-so-elegante-ysprinses","title":"Dagboek van ‘n Dork 4: Stories Van ‘n Nie-So-Elegante Ysprinses","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eBrandon doen vrywilligerwerk by 'n diereskuiling en dit verbaas Nikki nie. Hy's so oulik - natuurlik sal hy die arme honde wil help. Maar dan hoor sy hulle wil die skuiling toemaak. Wanneer haar skool 'n skaatskompetisie hou om geld vir liefdadigheid in te samel, besluit Nikki sy en Chloe en Zoey moet die skuiling help. Kan sy betyds van 'n dork-op-ys na 'n prinses-op-ys verander om die kompetisie te wen en die diere te red?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574337302828,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/Dork4.jpg?v=1677063330"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-5-stories-van-n-nie-so-slim-juf-weetalles","title":"Dagboek van ‘n Dork 5: Stories Van ‘n Nie-So-Slim Juf. Weetalles","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eMackenzie wil haar rubriek gebruik om stories oor Brandon te versprei! Nikki besluit om by die koerant te werk om haar dop te hou! Maar later voel dit of SY hulp nodig het. Kan sy byhou en vir Mackenzie keer?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574348083500,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/Dork5.jpg?v=1677063441"},{"product_id":"dagboek-van-n-dork-6-stories-van-n-nie-so-gelukkige-hartebreker","title":"Dagboek van ‘n Dork 6: Stories Van ‘n Nie-So-Gelukkige Hartebreker","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan style=\"font-weight: 400;\" data-mce-fragment=\"1\" data-mce-style=\"font-weight: 400;\"\u003eDagboek van 'n dork is vir almal wat al ooit soos die grootste dork in die wêreld gevoel het. 'n Reeks oor Nikki Maxwell en haar lewe vol drama en dinge.Brandon vra uiteindelik amper vir Nikki uit! Maar hy begin vreemd optree en sy is bekommerd dat hy nie eintlik van haar hou nie. Die meisies moet boonop die seuns na die skooldans vra! Lees Nikki se dagboek en maak reg om die dork in jou 'n drukkie te gee!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44574352146732,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/Dork6.jpg?v=1677063478"},{"product_id":"eerste-liefde-omnibus-1","title":"Eerste Liefde Omnibus 1","description":"\u003cp\u003eIn Rugbyballe en Bikini's besluit Anelle dat niks haar vakansie gaan bederf nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn Daar's 'n ou im my aarbeie-smoothie is Yolandi se liefdeslewe 'n ramp !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIn My hart klop muffins wil Kat graag van haar vervelige lewe ontsnap.\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48392806039852,"sku":"","price":195.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Eersteliefdeomnibus1.webp?v=1712149691"},{"product_id":"die-fantastiese-verdwyning-van-charlie-prins","title":"Die fantastiese verdwyning van Charlie Prins","description":"\u003cp\u003eAlmal wonder by die skool oor die nuwe meisie. Haar naam is Charlie Prins.  Pouses sit sy eenkant. In watter skool was sy?  Waar kom sy vandaan? Is sy goed in sport of so iets?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiemand weet iets van haar af nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eCharlie is 'n raaisel.  Ethan kan nie wag om dit te ontsyfer nie,  Maar die geheim wat sy wegsteek, is groter en gevaarliker as wat hy ooit sou kon raai !!\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50654018175276,"sku":"","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/charlieprins.webp?v=1740483967"}],"url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/collections\/9-15-jaar-selflees-afrikaans.oembed","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}