{"title":"9 - 13 jaar | Selflees","description":"","products":[{"product_id":"family-die-boekwinkel-tussen-die-wolke","title":"Die Boekwinkel Tussen die Wolke","description":"\u003cdiv data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eIemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag …\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Taberna","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":44349596238124,"sku":"","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/products\/boekwinkeltussendiewolke.jpg?v=1674134280"},{"product_id":"hondman-en-kleinkat-4","title":"Hondman en Kleinkat 4","description":"\u003cp\u003e'n Nuwe superspeurderspan !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlmal is mal oor Hondman !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSkeeusnaaks en oorspronklik !   Lag tot jou maagpyn !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48375680762156,"sku":"","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/66851.png?v=1712062948"},{"product_id":"kaptein-onderbroek-1","title":"Kaptein Onderbroek 1","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold skep 'n superheld en beplan om hom lewe te gee !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit is iets wat nog nooit vantevore by hulle skool gebeur het nie...... ontmoet Kaptein Onderbroek !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy identiteit is so 'n groot geheim dat hy self nie eens weet wie hy is nie !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48375783686444,"sku":"","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Kapteinonderbroek.webp?v=1712063577"},{"product_id":"kaptein-onderbroek-en-die-geveg-teen-die-tandetoilette-2","title":"Kaptein Onderbroek en die geveg teen die tandetoilette 2","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold is gewoonlik verantwoordelike kinders - wanneer dit by amok kom.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie keer boemerang hulle jongste poets en hulle skep per ongeluk 'n hele weermag tandetoilette.  Gelukkig ken hulle 'n superheld wie se onderbroekrek 'n gevaarlike wapen is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDit lyk na nog 'n opdrag van Kaptein Onderbroek ! !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48375838605612,"sku":"","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Kapteinonderbroek2.webp?v=1712063872"},{"product_id":"kaptein-onderbroek-en-die-inval-van-die-koelbloedige-kostannies-uit-die-ruimte-3","title":"Kaptein Onderbroek en die inval van die koelbloedige kostannies uit die ruimte - 3","description":"\u003cp\u003eGeorge en Harold het al vir amper almal in Leergierige Laer 'n poets gebak.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWanneer hulle nuutste poets veroorsaak dat die skool se kostannies bedank, stel mnr Mor drie gewone tannies aan. - wat boonop baie soos aliens lyk !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSal Kaptein Onderbroek die skool en kinders kan red ?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48375898702124,"sku":"","price":205.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/KapteinOnderbroek3.jpg?v=1712064196"},{"product_id":"skool-vir-talente-eerste-periode-oorverdowend","title":"Skool vir Talente - Eerste periode: oorverdowend !","description":"\u003cp\u003eAlmal wat hier skool gaan, kan ongelooflike dinge doen.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHulle kan van vorm verander, met diere praat, en water beheer !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlva kan hoor en verstaan wat diere sê.  Maar dis niks ongewoons in hierdie skool nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar hoekom praat die kennisgewingbord in die eetsaal in raaisels?  En is die skat op die eiland regtig?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48393070772524,"sku":"","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Skoolvirtalente.jpg?v=1712150097"},{"product_id":"skool-vir-talente-tweede-periode-kragonderbreking","title":"Skool vir Talente - Tweede periode: Kragonderbreking!","description":"\u003cp\u003eAlmal wat hier skoolgaan kan ongelooflike dinge doen. !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlva se skool hou 'n filmkompetisie en almal gebruik hulle talente om die wonderlikste tonele te skiet.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar wie is verantwoordelik vir die skielike kragonderbrekings? Kan hulle die raaisel oplos en die groot openingsaand red?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48393212952876,"sku":"","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/skool-vir-talente-2.webp?v=1712150356"},{"product_id":"vasbyt-vyf","title":"Vasbyt Vyf","description":"\u003cp\u003eJaco skop die bal oor die knorrigste buur oom se muur.  Hy en Handre moet nou die bal terug kry.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar hulle ontdek nie net die bal nie, maar ook dat die buurman twee ontvoerde meisies aanhou in sy huis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiemand wil hulle glo nie. Daar is net een oplossing .... hulle moet die meisies probeer red !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48578270265644,"sku":"","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/vasbyt_vyf_-_die_ontvoering_high_res.jpg?v=1713272595"},{"product_id":"frikkadel-die-spookhond","title":"Frikkadel die spookhond","description":"\u003cp\u003eIs dit 'n hond ??  'n Deursigtige Jack Russell ?? Soos 'n spookhond ??\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHugo weet nie of hy bang moet wees nie. Hoeveel mense het al 'n spookhond gesien ??\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dit is net die begin van die storie. Frikkadel moet 'n nuwe huis kry, maar daar is net een probleem .....\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe kry mens 'n huis vir 'n spookhond ??\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48578308636972,"sku":"","price":170.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/frikkadel_die_spookhond_high_res_1.jpg?v=1713272895"},{"product_id":"vuil-ferdie-eeuw","title":"Vuil Ferdie - EEUW","description":"\u003cp\u003eOntmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy kop is propvol honderstebolder planne en lawwe idees en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSkreeusnaakse storie oor die wêreld se vuilste moeilikheidmagneet !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659926933804,"sku":"","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Vuilferdieeeuw.jpg?v=1740575404"},{"product_id":"vuil-ferdie-modder","title":"Vuil Ferdie -Modder","description":"\u003cp\u003eOntmoet vir Vuil Ferdie - 'n neusgrawende klein rakker met nare maniere!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy kop is propvol holderstebolder planne en lawwe idees en as jy moeilikheid soek, is jy op die regte plek !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie skreeusnaakse storie oor die wêreld se vuilste moeilikheidmagneet !\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659939156268,"sku":"","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/Vuilferdiemodder.jpg?v=1740575661"},{"product_id":"operasie-spinasie-situasie","title":"Operasie Spinasie Situasie","description":"\u003cp\u003eThomas hou niks van spinasie nie, hy kan dit net nie eet nie, maar sy ma laat hom alles op eet.  Toe hy die laaste sluk neem, weet hy dit was 'n GROOT FOUT !\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e'n Groot rilling gaan deur sy lyf.  Sy ore slaan toe en dit nog nie die ergste nie ... hoekom kan hy dan hoor wat die Gemmer kat sê?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eLees van Thomas se vreemde avontuur.  Sy ma se laptop wat gesteel word, die damwal wat breek.  Thomas wat almal waarsku, maar niemand wil hom glo nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGaan Thomas die situasie kan red?\u003c\/p\u003e","brand":"Taberna Book Shop","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50659996401964,"sku":"","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0705\/2194\/6412\/files\/operasie_spinasie-situasie_high_res.jpg?v=1740577134"}],"url":"https:\/\/tabernabooks.myshopify.com\/collections\/9-13-jaar-selflees.oembed","provider":"Taberna Book Shop","version":"1.0","type":"link"}